
Aangebied deur Pikkewouter Kleuterland en aangebied deur niemand anders nie as Shandor Potgieter!
Boereplaas Vakansie-Oord - Vryburg, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Welkom by Boereplaas Vakansie-Oord! Boereplaas is ‘n gesins-onderneming, reeds vir die afgelope 43 jaar. Die oord is geleë op die Stella/Mafikeng-pad, 19kms vanaf Vryburg. Indien u soek na ‘n uitstekende uitspanplek op u pad na Namibië, of slegs ‘n wegbreek benodig vir ‘n uitsonderlike, fantastiese naweek, is ons gereed om u te ontvang! Boereplaas is deel van ‘n 1100hektaar plaas. Dit is ook die ideale plek vir ‘n familie-byeenkoms en/of ‘n troue.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.